Job 21:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle is soos stoppels voor die wind en soos kaf wat die storm wegvoer.
Afrikaans (NLV) 2011 Die wind jaag hulle nie soos strooi rond nie. En die stormwind doen niks aan hulle nie.
Afrikaans 1933/1953 word hulle soos strooi voor die wind, en soos kaf wat die stormwind wegvoer?
Afrikaans 1983 Hoe dikwels is hulle soos kaf voor die wind, soos stoppels wat weggewaai word deur die stormwind?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Word hulle soos strooihalms voor die wind, soos kaf wat deur 'n stormwind weggedra word?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Verdwyn hulle soos kaf wat wegwaai of soos droë blare in 'n stormwind? Nee!
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit gebeur ook nie baie dat hulle soos strooi deur die wind rondgewaai word nie. Hulle word ook nie soos kaf deur stormwinde weggewaai nie.