Job 21:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, hulle goeie is nie in hulle hand nie: die raad van die goddelose is ver van My af.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar hulle voorspoed hang nie af van hulleself nie. Daarom kan ek nie saamstem met hoe hulle dink oor die lewe nie.
Afrikaans 1933/1953 ***
Afrikaans 1983 “Maar hulle voorspoed is nie in hulle eie hande nie, daarom bly ek weg van die raad wat van goddeloses af kom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kyk, hulle voorspoed is nie in hulle eie hande nie; die planne van goddeloses is ver van my.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hierdie mense dink dat dit goed gaan met hulle omdat hulle self daarvoor werk. Die mense wat verkeerd doen, dink nie soos ek dink nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle dink dat dit hulle eie prestasie is dat dit so goed met hulle gaan. Ek hou niks van hulle manier van dink nie.”