Job 21:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wat is die Almagtige dat ons Hom moet dien? en watter voordeel sal ons hê as ons tot Hom bid?
Afrikaans (NLV) 2011 Wie is die Almagtige dat ons Hom sou gehoorsaam? Watter nut is daarin om tot Hom te bid?’
Afrikaans 1933/1953 Wat is die Almagtige dat ons Hom sou dien? En wat baat dit ons dat ons biddend by Hom aandring?
Afrikaans 1983 Wat is die Almagtige dat ons Hom sou dien? Watter nut het dit om Hom te aanbid?’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wie is die Almagtige nou eintlik dat ons Hom moet dien? En wat baat dit ons as ons biddend by Hom pleit?’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wie is die Almagtige, hoekom moet ons Hom dien? Sal dit help as ons Hom soebat om ons te help?’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle vra: ‘Wie is hierdie God wat so danig magtig is dat ons Hom moet dien? Watse voordeel gaan ons daaruit trek as ons tot Hom bid?’