Job 21:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom sê hulle vir God: Gaan weg van ons; want ons begeer nie die kennis van u weë nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en dit terwyl hulle vir God sê: ‘Gaan weg! Ons wil niks met U te doen hê nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Tog het hulle tot God gesê: Bly ver van ons af; en: In die kennis van u weë het ons geen behae nie. |
| Afrikaans 1983 | Maar tog is dit hulle wat vir God sê: ‘Laat staan ons, ons weier om u wil te ken. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle sê vir God, ‘Bly weg van ons af! Om u paaie te ken, pas ons nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle sê vir God: ‘Los ons, ons wil nie weet wat U wil hê ons moet doen nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | En dit terwyl hulle vir God sê: ‘Los ons uit, ons wil niks van U weet of met U te doen hê nie!’ |