Job 21:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle spandeer hulle dae in rykdom, en in 'n oomblik gaan hulle af na die graf. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle leef in voorspoed en gaan na die graf in vrede |
| Afrikaans 1933/1953 | In voorspoed slyt hulle hul dae, en in 'n oomblik sink hulle in die doderyk af. |
| Afrikaans 1983 | Hulle slyt hulle lewens in voorspoed, hulle gaan in vrede die doderyk binne. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle eindig hulle lewensjare in voorspoed, en gaan rustig af na die •doderyk. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle lewe gelukkig en hulle het vrede wanneer hulle sterf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle leef hulle hele lewe lank in weelde en gaan in vrede dood. |