Job 21:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle neem die tamboeryn en siter en is bly oor die klank van die orrel.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle sing saam met tamboeryn en lier. Hulle is vrolik terwyl die fluit speel.
Afrikaans 1933/1953 Hulle sing by die tamboeryn en siter en is bly by die klank van die fluit.
Afrikaans 1983 Hulle sing met begeleiding van die tamboeryn en die lier, hulle is vrolik by die geluid van die fluit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Begelei deur tamboeryne en liere sing hulle; hulle is vrolik as hulle die klank van fluite hoor.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense wat verkeerd doen, sing en hulle vier fees, hulle speel op die tamboeryn en die lier en die fluit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle sing op die maat van die tamboeryn en die harp. Hulle is opgewek en vermaak hulleself met fluitmusiek.