Job 21:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle bul baar en faal nie; hulle koei kalf en gooi haar kalf nie uit nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle bulle dek al die koeie. Hulle koeie kalf en het geen misgeboorte nie.
Afrikaans 1933/1953 Sy stier bespring en mis nie; sy koei kalf en het geen misdrag nie.
Afrikaans 1983 Hulle bulle dek die koeie en slaan nie een oor nie, hulle koeie kalf en het geen misgeboorte nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle bulle dek die koeie sonder om te faal, hulle koeie kalf en het nie misgeboortes nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense wat verkeerd doen se beeste kry meer en meer kalwers.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle boer ook vooruit. Hulle vee teel goed aan. Hulle verloor ook nie kalwers by geboorte nie.