Job 21:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar Job het geantwoord en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Job het weer gepraat:
Afrikaans 1933/1953 Maar Job het geantwoord en gesê:
Afrikaans 1983 Toe het Job weer gepraat:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Job het hierop gereageer en gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Job het weer gepraat. Hy het gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Job het Sofar geantwoord en gesê: