Job 20:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ook die oog wat hom gesien het, sal hom nie meer sien nie; en sy plek sal hom nie meer aanskou nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die wat hom eens op ’n tyd gesien het, sal hom nooit weer sien nie. Sy plek sal hom nie meer ken nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die oog wat hom gesien het, sien hom nie meer nie; en sy plek aanskou hom nie meer nie. |
| Afrikaans 1983 | Die oog wat hom gesien het, sal hom nie weer sien nie, sy plek is vir altyd leeg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die oog wat hom raakgesien het, sien hom nie meer nie, en sy plek merk hom nie meer op nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Niemand sal hom weer sien nie, hy sal nooit weer wees waar hy was nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sy vriende en familie sal hom nooit weer sien nie. |