Job 20:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy sal wegvlieg soos 'n droom en nie gevind word nie; ja, hy sal weggejaag word soos 'n naggesig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy sal vervaag soos ’n droom. Jy kan hom nêrens kry nie. Hy verdwyn soos ’n visioen in die nag. |
| Afrikaans 1933/1953 | Soos 'n droom vlieg hy weg, sodat 'n mens hom nie meer vind nie; en hy word verjaag soos 'n naggesig. |
| Afrikaans 1983 | Hy verdwyn soos 'n droom, hy is nêrens te vind nie, hy raak weg soos 'n gesig in die nag. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Soos 'n droom vlieg hy weg, sonder om weer gevind te word; hy word verdryf soos 'n naggesig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy sal weggaan soos 'n droom, en jy sal hom nie kry nie. Mense sal hom vergeet, soos hulle vergeet wat hulle gesien het toe hulle gedroom het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy sal soos ’n droom of ’n gesig wat hy in die nag sien, net wegraak. |