Job 20:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Al styg sy hoogheid tot in die hemel en sy hoof reik tot by die wolke; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Al reik die trots van ’n goddelose tot in die hemel en al is sy kop in die wolke, |
| Afrikaans 1933/1953 | Al klim sy hoogheid na die hemel toe op, en al raak sy hoof aan die wolke -- |
| Afrikaans 1983 | Al sou sy trots tot in die hemel reik en sy kop aan die wolke raak, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Al styg sy selfverheffing ten hemele, en raak sy kop aan die wolke, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | So iemand word miskien baie belangrik, hy is hoogmoedig en hy loop met sy neus in die lug, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al sou ’n goddelose mens dink dat hy beter as gewone mense is, en met sy kop in die wolke loop, |