Job 20:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dat die oorwinning van die goddelose kort is en die vreugde van die huigelaar maar vir 'n oomblik? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | was die gejuig van die kwaaddoener van korte duur en die vreugde van die goddelose net tydelik. |
| Afrikaans 1933/1953 | dat die gejubel van die goddelose kort van duur is en die vreugde van die roekelose net vir 'n oomblik? |
| Afrikaans 1983 | Jy weet tog dat die vreugde van die goddelose van korte duur is, dat die blydskap van die godlose net 'n oomblik duur? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | is die gejuig van goddeloses van korte duur, en die vreugde van 'n godlose net vir 'n oomblik. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer mense juig wat verkeerd doen, dan kan hulle dit nie lank doen nie. Iemand wat nie vir God wil ken nie, kan net 'n kort tydjie bly wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | die slegte mense se geluk nie lank hou nie. Dit is ook so dat die blydskap van ’n mens wat God nie wil ken nie, net ’n kort rukkie hou. |