Job 20:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Weet jy dit nie van ouds af nie, aangesien die mens op die aarde geplaas is, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Jy moet besef dat dit nog altyd so was: Vandat die mens op aarde is, |
| Afrikaans 1933/1953 | Weet jy wel dit wat van altyd af was, vandat die mens op die aarde gemaak is: |
| Afrikaans 1983 | Weet jy wat vroeër gebeur het, van die tyd af toe die mens op die aarde geplaas is? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit weet jy tog: Van die vroegste tye af, vandat God die mens op aarde geplaas het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy weet dit goed, dit was lank gelede so, dit was so vandat God mense op die aarde gesit het: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ek is seker jy weet dat vandat die eerste mens op die aarde gesit is, |