Job 20:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het gehoor wat my smaad is, en die gees van my verstand het my laat antwoord. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek luister nou al lank na jou beledigings! Nou moet ek jou antwoord. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Bestraffing wat vir my griewend is, moet ek aanhoor; maar die gees uit my verstand antwoord my. |
| Afrikaans 1983 | Ek hoor 'n teregwysing wat my beledig, maar ek wil verstandig daarop antwoord: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Teregwysing wat my verneder, moes ek aanhoor; hy antwoord my met 'n gesindheid buite my begrip. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek hoor dat jy vir my wil leer maar jy beledig vir my. Ek verstaan nie wat jy dink wanneer jy my nie antwoord nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jou kritiek op wat ek gesê het, is ’n belediging vir my. Ek dink ek weet hoe ek jou daarop moet antwoord. |