Job 20:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is die deel van 'n goddelose man van God, en die erfdeel wat deur God aan hom bestem is.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is die lot wat wag vir die kwaaddoener. Dit is die erfenis deur God bepaal.”
Afrikaans 1933/1953 Dit is die deel van die goddelose mens van die kant van God en die erfdeel wat vir hom bestem is deur God.
Afrikaans 1983 Dit is die lot van die mens wat skuldig is voor God, die deel van die een wat hom teen God verset.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Van God se kant af is dít die erfdeel van 'n goddelose mens, die erfenis deur God aan hom toegesê.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is wat God laat gebeur met die mens wat verkeerd doen.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is wat met slegte mense gaan gebeur. Die Here het besluit dit is wat moet gebeur.”