Job 20:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die opbrings van sy huis sal weggaan, en sy goed sal wegvloei op die dag van sy toorn. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Vloed sal sy huis wegspoel. God se woede reën op hom. |
| Afrikaans 1933/1953 | Weggevoer word die opbrings van sy huis -- goed wat wegspoel op die dag van sy toorn. |
| Afrikaans 1983 | Vloedwater spoel sy huis weg, waterstrome op die dag van God se toorn. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vloedwaters sal sy huis wegvoer, waterstrome op die dag van God se toorn. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer God kwaad word en Hy wil die persoon straf, dan verloor daardie persoon alles. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Alles wat in sy huis is, sal weggespoel word wanneer God se woede hom soos ’n vloed sal tref. |