Job 20:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die hemel sal sy ongeregtigheid openbaar; en die aarde sal teen hom opstaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die hemel ontbloot sy skuld, en die aarde getuig teen hom. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die hemel openbaar sy ongeregtigheid, en die aarde staan teen hom op. |
| Afrikaans 1983 | Die hemel ontbloot sy sonde, die aarde kom teen hom in opstand. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hemel ontbloot sy sondeskuld, en die aarde kom teen hom in opstand. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die hemel en die aarde sal getuig teen hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die hemel sal al die verkeerde goed wys wat hy gedoen het. Die aarde sal teen hom getuig. |