Job 20:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Alle duisternis sal verborge wees in sy skuilplekke; 'n vuur wat nie aangeblaas word nie, sal hom verteer; dit sal sleg gaan met hom wat in sy tabernakel oorgebly het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy skatte is verlore in die duisternis. ’n Vuur wat nie deur mense aangesteek is nie verteer hom, alles wat hy nagelaat het, word verbrand. |
| Afrikaans 1933/1953 | Pure duisternis is bewaar vir sy skatte; 'n vuur wat nie deur mense aangeblaas is nie, verteer hom; dit wei af wat in sy tent oorbly. |
| Afrikaans 1983 | Al sy skatte is bestem om vernietig te word, 'n vuur verteer hom, selfs al word dit nie aangeblaas nie. Dit verbrand wat in sy huis oorbly. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Volledige duisternis lê gereed vir wat hy weggesit het; 'n vuur wat nie aangeblaas is nie, sal dit verteer. Oorlewendes in sy tent kom sleg daarvan af. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die donker wag vir hom en vir alles wat hy het, 'n vuur sal brand, niemand het dit aangesteek nie, en alles wat hy het, sal verbrand. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sy besittings sal in ’n groot, donker gat verdwyn. ’n Vuur wat nie deur enigiemand aangeblaas is nie, sal hom verbrand. Die vuur sal alles opvreet wat in sy blyplek oor is. |