Job 20:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daar mag niks van sy spys oorbly nie; daarom sal niemand sy goed soek nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Niks het oorgebly as hulle klaar geëet het nie. Daarom sal hulle voorspoed nie voortduur nie.
Afrikaans 1933/1953 Niks het ontkom aan sy vraatsug nie; daarom is sy voorspoed nie duursaam nie.
Afrikaans 1983 Niks ontsnap sy vraatsug nie, daarom hou sy voorspoed nie stand nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Niks ontkom aan sy vraatsug nie; daarom sal sy voorspoed nie duur nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer hy eet, dan bly daar niks oor nie, en dit is hoekom dit nie sal aanhou goed gaan met hom nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As hy eet, bly daar gewoonlik niks oor nie. Net so sal sy voorspoed ook nie aanhou nie. Dit sal verdwyn.