Job 20:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom laat my gedagtes my antwoord, en daarom maak ek gou.
Afrikaans (NLV) 2011 “Ek kan nie anders, ek moet antwoord, want ek is baie ontsteld.
Afrikaans 1933/1953 Daarom juis antwoord my gedagtes my, en wel weens my haastigheid in my.
Afrikaans 1983 “Ontsteltenis dwing my om te antwoord, dit maak my haastig om te praat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “My verontrustende gedagtes laat my dan nou antwoord, op grond van die ongeduld in my:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Job, luister na my, ek dink ek moet praat, ek voel dat ek móét praat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ek moet jou antwoord, want ek is omgekrap oor wat jy gesê het.