Job 20:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy sal die riviere, die strome, die strome heuning en botter nie sien nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy sal nooit weer die oorvloed van olyfolie, die riviere van melk en heuning kan geniet nie.
Afrikaans 1933/1953 Hy mag hom nie verlustig in beke, in vloeiende strome van heuning en dikmelk nie.
Afrikaans 1983 Hy sal nie die strome water geniet nie, nie die strome heuning en dikmelk nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Laat hy nie met vreugde kyk na die spruite, na die riviere, die strome heuning en dikmelk nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy sal niks kan geniet nie, ook nie as daar riviere vol heuning en dikmelk is nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy is baie ryk, maar dit help hom niks nie. Hy sal nie die riviere van olie sien nie. Hy sal ook nie oorvloed van melk en heuning geniet nie.