Job 20:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy sal die gif van adders suig, die tong van die adder sal hom doodmaak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy drink die gif van slange. ’n Adder sal hom doodmaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die gif van adders suig hy in, die tong van 'n slang maak hom dood. |
| Afrikaans 1983 | Wat hy drink, is soos slanggif, dit maak hom dood soos die pik van 'n adder. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die gif van kobras suig hy op, die tong van 'n adder maak hom dood. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy sal die gif van 'n slang moet insuig, 'n adder se tong sal hom laat sterf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy sal die gif van slange suig. ’n Adder sal hom doodpik. |