Job 20:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar sy vleis in sy ingewande is omgedraai, dit is die gal van adders binne-in hom.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar die soetigheid sal skielik suur word, soos die gif van ’n slang in hulle maag.
Afrikaans 1933/1953 tog word sy voedsel in sy ingewande verander, dit word gal van adders in sy binneste.
Afrikaans 1983 gaan sy kos omdraai in sy maag en in hom word soos die gif van 'n slang.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) word sy kos in sy ingewande verander; dit is die gif van kobras in sy binneste.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar daardie kos sal verander in sy maag, dit sal so bitter word soos 'n slang se gal.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar die kos in sy maag word bitter. Dit is soos dodelike gif in sy maag.