Job 20:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Al spaar hy dit en laat dit nie in die steek nie; maar hou dit stil in sy mond:
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het dit geproe, en draai dit om en om in hulle mond.
Afrikaans 1933/1953 al spaar hy dit, en al wil hy dit nie laat vaar nie, maar dit terughou in sy verhemelte --
Afrikaans 1983 dit opgaar en nie wil laat vaar nie, dit teen sy verhemelte vasdruk,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) al gaar hy dit op en gee dit nie prys nie; al hou hy dit terug in sy mond,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) wat hy in sy mond hou en stadig insluk.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy hou dit so lank moontlik in sy mond.