Job 20:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Al is goddeloosheid soet in sy mond, al verberg hy dit onder sy tong;
Afrikaans (NLV) 2011 “Hulle het dit geniet om slegte dinge te doen. Dit was vir hulle so lekker soos soetigheid op die tong.
Afrikaans 1933/1953 Al smaak die kwaad soet in sy mond, al verberg hy dit onder sy tong,
Afrikaans 1983 Hoewel die onreg soet smaak in sy mond en hy dit wegsteek onder sy tong,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Al smaak die kwaad soet in sy mond, al steek hy dit onder sy tong weg,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit was vir hom lekker om verkeerd te doen, hy het dit geniet soos lekker kos
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Hy hou daarvan om verkeerde dinge te doen. Dit is soos om iets lekkers onder jou tong te laat smelt.