Job 20:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sy gebeente is vol van die sonde van sy jeug, wat saam met hom in die stof sal lê. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy is nog maar ’n jong man, maar sy beendere lê in die stof. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sy gebeente was vol van sy jeugdige krag; maar met hom saam lê dit in die stof. |
| Afrikaans 1983 | Die jeugdige krag van sy liggaam gaan saam met hom die graf in. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sy liggaam was vol van sy jeugdige krag, maar saam met hom lê dit in die stof. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy sal nog sterk en gesond wees, maar hy sal in sy graf moet gaan lê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy is eintlik nog jonk en sterk, maar hy is op pad graf toe. |