Job 20:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sy kinders sal probeer om die armes te behaag, en sy hande sal hulle goed teruggee.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy kinders bedel by die armes, want hy sal self sy rykdom teruggee.
Afrikaans 1933/1953 Sy kinders moet die guns soek van armes, en met eie hande moet hy sy vermoë teruggee.
Afrikaans 1983 Sy kinders sal die armes moet vergoed, met sy eie hande sal hy sy rykdom moet teruggee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy kinders moet die armes vergoed; sy eie hande gee sy rykdom terug.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy sal self die goed moet teruggee wat hy bymekaargemaak het, en sy kinders sal rente moet betaal op alles wat hy gevat het van arm mense.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy kinders sal by die arm mense bedel, want hy sal sy rykdom moet teruggee.