Job 20:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe antwoord Sofar, die Naämatiet, en sê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sofar die Naämatiet het Job geantwoord: |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het Sofar, die Naämatiet, geantwoord en gesê: |
| Afrikaans 1983 | Toe sê Sofar die Naämatiet vir Job: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sofar uit Naäma het hierop gereageer en gesê: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sofar van die land Naäma het weer gepraat. Hy het gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sofar het Job geantwoord en gesê: |