Job 19:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het my van my heerlikheid gestroop en die kroon van my hoof af weggeneem.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het my gestroop van my eer en my kroon van my kop verwyder.
Afrikaans 1933/1953 My eer het Hy van my afgetrek en die kroon van my hoof weggeneem.
Afrikaans 1983 Hy het my eer van my af weggestroop, my aansien van my af weggeneem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het my van my waardigheid gestroop, die kroon van my kop verwyder.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het my verneder, niemand respekteer my nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mense het eers baie van my gedink en my met respek behandel. Maar die Here het dit van my af weggevat.