Job 19:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het my pad omhein dat ek nie kan verbygaan nie, en hy het duisternis op my paaie gestel.
Afrikaans (NLV) 2011 God het my pad versper, ek kan nie beweeg nie. Hy het dit donker op my weë gemaak.
Afrikaans 1933/1953 Hy het my weg toegemuur, sodat ek nie verby kan nie; en oor my paaie het Hy duisternis gesprei.
Afrikaans 1983 Hy het my pad versper, ek kan nie verder nie. Hy het die donker laat toesak oor my pad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het my lewenspad met klippe versper, sodat ek nie verby kan kom nie; oor my paaie het Hy die donker laat toesak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het my pad toegemaak, ek kan nie verbygaan nie, Hy laat my in die donker loop.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het my pad toegestop sodat ek nie kan aangaan nie. Hy maak die pad vorentoe vir my donker.