Job 19:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, ek roep uit oor onreg, maar ek word nie gehoor nie; ek roep hardop, maar daar is geen oordeel nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek roep hard om hulp, maar niemand hoor my nie. Ek skreeu, maar daar is geen geregtigheid nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | As ek roep: Geweld! dan word ek nie verhoor nie; ek roep om hulp, maar daar is geen reg nie. |
| Afrikaans 1983 | Ek skreeu: ‘Geweld!’ maar kry geen reaksie nie, ek roep om hulp maar daar word nie aan my reg gedoen nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, ek skreeu, ‘Geweld!’ maar ek kry geen antwoord nie; ek roep om hulp, maar daar is geen geregtigheid nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek roep en sê Hy maak my seer, maar Hy antwoord my nie. Ek skree en vra dat Hy my moet help, maar Hy doen nie reg aan my nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ek roep dat iemand my moet kom help, maar niemand hoor my nie. Ek kla en protesteer, maar niemand help my nie. Ek word nie regverdig behandel nie. |