Job 19:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En of dit waarlik is dat ek gedwaal het, my dwaling bly by myself. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Selfs al het ek gesondig, is dit my saak, nie julle s’n nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En het ek ook werklik my misgaan, dan bly my fout by my. |
| Afrikaans 1983 | As ek werklik gedwaal het, is my dwaling my eie saak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As ek inderdaad onwetend gesondig het, is my onopsetlike sonde net my saak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En ook, as ek verkeerd gedoen het, dan moet julle dit los, dit is nie julle probleem nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | En al het ek verkeerd gedoen, bly dit nog steeds my probleem. |