Job 19:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wees bevrees vir die swaard, want die toorn bring die straf van die swaard, sodat julle kan weet dat daar 'n oordeel is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek waarsku julle: Julle is self in gevaar om gestraf te word vir julle gesindheid. Daardie dag sal julle weet dat reg gaan geskied!” |
| Afrikaans 1933/1953 | vrees dan vir die swaard, want grimmigheid is een van die oortredinge wat die swaard verdien, sodat julle kan weet dat daar 'n oordeel is. |
| Afrikaans 1983 | moet júlle die swaard vrees, want in sy toorn straf God die sonde met die swaard. Dan sal julle weet dat daar 'n regter is.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | moet julle self die swaard vrees – woede is immers 'n sondeskuld wat die swaard verdien – sodat julle kan weet dat daar 'n oordeel is.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | maar dan moet julle oppas vir die swaard, God sal mense straf wat verkeerd doen. Julle sal weet dat Hy die Regter is.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Miskien moet julle ’n bietjie versigtig wees met julle houding; God kan julle dalk ook met die dood straf. As dit gebeur, sal julle weet daar is ’n oordeel en straf!” |