Job 19:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar julle moet sê: Waarom vervolg ons hom, aangesien die wortel van die saak in my gevind is?
Afrikaans (NLV) 2011 “Hoe durf julle dan aanhou om my te vervolg deur te sê: ‘Dis sy eie skuld dat hy so swaarkry.’
Afrikaans 1933/1953 As julle sê: Hoe sal ons hom vervolg, aangesien die wortel van die saak in hom gevind is! --
Afrikaans 1983 As julle dan sê julle wil my vervolg, die wortel van die kwaad by my opspoor,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As julle dink, ‘Hoe sal ons hom vervolg? Die wortel van die saak is by hom te vinde,’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle sê dat julle my nog meer wil beskuldig omdat julle dink alles is my eie skuld,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Hoe durf julle my vervolg en sê dat die oorsaak van die probleem by my lê?