Job 19:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wie ek self sal sien, en my oë sal aanskou, en nie 'n ander nie; al word my niere in my verteer.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sal Hom self sien. Ja, ek sal Hom sien met my eie oë. Dié gedagte oorweldig my!
Afrikaans 1933/1953 Hom wat,k sal aanskou my ten goede, en my oë -- en geen vreemde nie -- sal sien, My niere versmag van verlange in my binneste.
Afrikaans 1983 Ek sal Hóm sien, met my eie oë sal ek Hom sien, Hom en niemand anders nie. Ek smag daarna met my hele lewe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) wat net ek sal sien; my eie oë, en niemand anders nie, sal Hom sien. My hele wese smag daarna.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek self sal Hom sien, ek, en niemand anders nie, sal Hom sien, dit wil ek baie graag doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal Hom self sien, niemand anders nie. Ek sal Hom met my eie oë sien. Die gedagte daaraan is amper te veel vir my om te hanteer. Dit oorweldig my!