Job 19:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En al het wurms ná my vel hierdie liggaam vernietig, tog in my vlees sal ek God sien. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nadat my liggaam vergaan het, sal ek persoonlik God sien! |
| Afrikaans 1933/1953 | En nadat hulle so my vel afgeskeur het, sal ek nogtans uit my vlees God aanskou; |
| Afrikaans 1983 | Selfs nadat hierdie siekte my vel weggevreet het, sal ek nog lewe en God sien. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Nadat hulle my vel so afgeskeur het, sal ek, 'n mens van vlees en bloed, God sien, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het nie meer vel oor my liggaam nie, maar ek sal vir God sien terwyl ek nog lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Selfs al is my liggaam besig om agteruit te gaan, weet ek dat ek eendag die Here sal sien. |