Job 19:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want ek weet dat my Verlosser leef, en dat hy aan die einde van die dae op die aarde sal staan.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar ek, ek weet dat my Verlosser leef, en dat Hy aan die einde op die aarde sal staan.
Afrikaans 1933/1953 Maar ek, ek weet: My Verlosser leef; en Hy sal as laaste oor die stof opstaan.
Afrikaans 1983 Ek weet dat my Losser leef, uiteindelik sal Hy op die aarde triomfeer!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar ek, ek weet: My Losser leef! Uiteindelik sal Hy op aarde opstaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek weet een ding is seker: My Losser lewe en Hy sal wen op hierdie aarde.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Job het gesê: “Ek weet dat Hy wat my kan verlos, lewe. Uiteindelik sal Hy op die aarde kom staan.