Job 19:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) dat hulle vir ewig met 'n ysterpen en lood in die rots gegraveer is!
Afrikaans (NLV) 2011 uitgekap met ’n ysterbeitel, en gevul met lood, vir altyd gegraveer in ’n rots.
Afrikaans 1933/1953 met 'n ystergriffel en lood -- vir altyd in 'n rots ingekap!
Afrikaans 1983 met 'n ysterpen en lood, vir altyd in 'n rots uitgekap.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) met 'n ystergriffel en lood vir altyd in 'n rots gegraveer wees!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek wens iemand skryf dit met lood op klip sodat dit altyd daar is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek wens dat my woorde met ’n ysterbeitel in klip uitgekap en met lood opgevul kan word.”