Job 19:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ag, is my woorde nou geskryf! o dat hulle in 'n boek gedruk was! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ag, dat al my woorde neergeskryf sou word; dat dit gegraveer sal word op ’n monument, |
| Afrikaans 1933/1953 | Ag, mag my woorde tog maar opgeskrywe, mag hulle maar in 'n boek opgeteken word -- |
| Afrikaans 1983 | Mag my woorde tog opgeskryf word, mag dit ingegraveer word op 'n monument |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kon my woorde nou maar neergeskryf word, in 'n boekrol vasgelê word, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Ek wens iemand wil opskryf wat ek sê, ek wens iemand skryf dit in 'n boek. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ag, hoe wens ek dat alles wat ek sê in ’n boek opgeskryf kan word. |