Job 19:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Waarom vervolg julle my as God en is nie versadig met my vlees nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Waarom vervolg julle my ook soos wat God doen? Is dit nie genoeg vir julle dat ek so ly nie? |
| Afrikaans 1933/1953 | Waarom vervolg julle my, soos God, en word nie versadig van my vlees nie? |
| Afrikaans 1983 | Waarom vervolg ook julle my soos God dit doen? Kry julle nie genoeg nie? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Waarom vervolg julle my soos God, en kry nie genoeg van my vleis nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hoekom hou julle aan om my te jaag soos God dit doen? Julle sien dat ek sleg lyk, is julle nie nou tevrede nie?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hoekom vervolg julle my nou net soos God maak? Waarom los julle my nie liewer uit nie? |