Job 19:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ontferm U oor my, ontferm U oor my, o my vriende! want die hand van God het my aangeraak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Bejammer my tog, my vriende, wees tog jammer vir my! Want die hand van God het my getref. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ontferm julle oor my, ontferm julle oor my, o my vriende, want die hand van God het my getref! |
| Afrikaans 1983 | Kry my tog jammer, my vriende, kry my tog jammer! Die hand van God het my swaar getref. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Kry my tog jammer! Kry my tog jammer! Ja, julle, my vriende! Want dit is die hand van God wat my getref het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle wat my vriende is, julle moet jammer wees vir my. Julle moet jammer wees vir my, want die hand van God het my gestraf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Job het gepleit: “Julle is my vriende, wees net ’n bietjie geduldig met my. Moenie kras met my werk nie. Die Here het my hard geslaan. |