Job 19:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hoe lank sal julle my siel kwel en my met woorde verbrysel? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Hoe lank gaan julle my nog martel? Hoe lank gaan julle nog probeer om my te verpletter met julle woorde? |
| Afrikaans 1933/1953 | Hoe lank sal julle my siel kwel en my met woorde verbrysel? |
| Afrikaans 1983 | “Hoe lank gaan julle my bly pynig en my met woorde striem? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Hoe lank gaan julle my nog teister, my met woorde verbrysel? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Hoe lank wil julle my nog laat seerkry? Hoe lank wil julle aanhou om dinge te sê wat my stukkend trap? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Hoe lank sal julle my nog pynig en uitmekaarskeur met julle praatjies? |