Job 19:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ja, jong kinders het my verag; Ek het opgestaan, en hulle het teen my gespreek.
Afrikaans (NLV) 2011 Selfs jong kinders verag my. As ek opstaan om iets te sê, draai hulle die rug op my.
Afrikaans 1933/1953 Selfs jong seuns minag my; wil ek opstaan, dan spot hulle met my.
Afrikaans 1983 Selfs kindertjies minag my, as ek wil opstaan, spot hulle my.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Selfs jong seuns verwerp my; as ek wil opstaan, draai hulle die rug op my.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jong kinders respekteer my nie, hulle spot my as ek wil opstaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Selfs klein kindertjies dink niks van my nie. As ek probeer opstaan, spot hulle met my.