Job 19:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My asem is vir my vrou vreemd, al het ek gesmeek ter wille van die kinders van my eie liggaam.
Afrikaans (NLV) 2011 My asem is aanstootlik vir my vrou. Ek is walglik vir my eie familie.
Afrikaans 1933/1953 My asem is vir my vrou hinderlik, en my slegte reuk vir die kinders van my moeder se skoot.
Afrikaans 1983 My asem walg my vrou, ek ruik sleg vir my eie broers.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My asem is weersinwekkend vir my vrou, ek is walglik vir my broers en susters.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) My vrou hou nie van my asem nie, my eie kinders sê dat ek stink.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) My vrou kan my slegte asem nie uitstaan nie. My broers kan my nie verdra nie. Hulle walg hulle vir my.