Job 19:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het my dienaar geroep, en hy het my nie geantwoord nie; Ek het hom met my mond gesmeek.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek roep my bediende, maar hy kom nie, selfs al smeek ek hom hardop!
Afrikaans 1933/1953 Ek roep my slaaf, maar hy antwoord nie; met my mond moet ek hom smeek.
Afrikaans 1983 Ek roep my slaaf, maar hy antwoord my nie, selfs al smeek ek hom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Na my slaaf roep ek, maar hy antwoord nie; met my eie mond moet ek hom smeek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer ek my slaaf roep, dan antwoord hy my nie, ek moet hom soebat om iets te doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek roep my werker, maar hy ignoreer my. Ek smeek, maar dit help nie.