Job 19:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die wat in my huis woon en my diensmeisies, ag my vir 'n vreemdeling; ek is 'n vreemdeling in hulle oë.
Afrikaans (NLV) 2011 My gaste en diensmeisies beskou my as ’n vreemdeling. Ek is soos ’n uitlander vir hulle.
Afrikaans 1933/1953 My bywoners en my slavinne beskou my as 'n vreemde; 'n onbekende het ek geword in hulle oë.
Afrikaans 1983 My huismense en my slavinne beskou my as 'n vreemdeling, ek het vir hulle soos 'n uitlander geword.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) •Vreemdelinge wat by my tuis is en my slavinne beskou my as 'n buitestander; in hulle oë is ek 'n vreemde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense wat by my gewoon het, en my slavinne maak of hulle my nie ken nie, ek is vir hulle soos iemand van 'n ander land.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) My huismense en my vroulike werkers maak of ek ’n vreemdeling is. Hulle maak of ek nie daar hoort nie.