Job 19:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My familie het gefaal, en my bekende vriende het my vergeet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My familie is ver weg, my bure het my vergeet. |
| Afrikaans 1933/1953 | My nabestaandes ontbreek, en my vertroudes het my vergeet. |
| Afrikaans 1983 | my familie het my verlaat, my bloedverwante het my vergeet. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My bloedverwante daag nie meer op nie; my vertrouelinge het my vergeet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mense wat naby my was, het my gelos, mense wat my geken het, het my vergeet. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My familie en bekendes het my in die steek gelaat en van my vergeet. |