Job 19:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het my broers ver van my af gesit, en my bekendes is waarlik van my vervreemd. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “My broers bly ver weg, my vriende het teen my gedraai. |
| Afrikaans 1933/1953 | My broers het Hy ver van my verwyder, en my bekendes het vir my heeltemal vreemd geword. |
| Afrikaans 1983 | My broers het Hy van my verwyder, my bloedverwante is van my vervreem, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ My volksgenote het Hy van my verwyder, mense wat my ken, draai net eenvoudig van my af weg. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God het my familie weggevat van my. Mense wat ek geken het, maak of hulle my nie ken nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Die Here het my broers van my af weggedryf en my vriende vreemdelinge vir my gemaak. |