Job 19:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het ook sy toorn teen my aangesteek en my vir hom gereken as een van sy vyande. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy toorn brand teen my. Hy beskou my as sy vyand. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ook het Hy sy toorn teen my laat ontvlam en my beskou as een van sy vyande. |
| Afrikaans 1983 | Hy laat sy woede teen my losbreek, Hy behandel my as vyand. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het sy toorn teen my laat ontbrand, my as een van sy teenstanders beskou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God is baie kwaad vir my, Hy maak of ek sy vyand is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here is woedend kwaad vir my. Hy maak asof ek sy vyand is. |