Job 19:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het my van alle kante verdelg, en ek het weggegaan, en my hoop het Hy weggeneem soos 'n boom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy breek my af van alle kante. Dis klaar met my. Hy vernietig my hoop soos ’n ontwortelde boom. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy werp my aan alle kante omver, en -- daar gaan ek! En Hy het my verwagting uitgeruk soos 'n boom. |
| Afrikaans 1983 | Aan alle kante breek Hy my af, sodat ek moet sterf, Hy laat my hoop verdwyn soos 'n boom wat uitgeruk word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het my aan elke kant afgebreek, en ek moes gaan. Hy het my hoop ontwortel soos 'n boom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy laat my swaarkry, Hy breek my af van al die kante soos 'n mens 'n muur afbreek, ek moet sterf. Ek is soos 'n boom wanneer iemand dit uit die grond getrek het, ek kan nie meer hoop dat dit beter sal gaan nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Waar Hy kon, het Hy my afgetakel. Dit is klaar met my! Alle hoop wat ek gehad het, het Hy doodgemaak. |